• Skeerpoort-Pekans-Logo
  • Grade
  • Gebreekte-neute
  • Keurgraad

Place Category: What to Buy

Profile
Profile
Photos
Map
Reviews
  • PEKANNEUTE TE KOOP

    Vars pekanneute van die 2018 oes is nou gereed vir bestelling:

    • Halwes – Keurgraad: R 226.09 per kg (BTW en afleweringskoste uitgesluit) – Beperkte voorraad!
    • Halwes – 2de graad: R 191.30 per kg (BTW en afleweringskoste uitgesluit)
    • Stukkies (gebreekte neute): R 173.91 per kg (BTW en afleweringskoste uitgesluit)

    Notas:

    Verpakking is in 1kg of 2,5kg 70 mikron plastieksakkies.

    Indien aflewering verlang word is die minimum bestelling 5 kilogram. Ons het ‘n ooreenkoms met ‘n bekende koerierdiens – aflewering dus teen billike tariewe. Ons kraak op bestelling en daarom is daar ‘n 14 dae wagtydperk sedert bestelling ontvang is.

    Spesiale pryse vir bestellings van 20kg of meer!

  • No Records Found

    Sorry, no records were found. Please adjust your search criteria and try again.

    Google Map Not Loaded

    Sorry, unable to load Google Maps API.