Welcome to Skeerpoort!
Situated 20 km’s west of Hartbeespoort, at the foothills of the Magalies mountains, lies the Skeerpoort valley virtually untouched.
Local people speak about the Skeerpoort Valley or the Skeerpoort farmlands because it lies virtually untouched at the foothills of the Magalies mountains.
PLAASLIKE BESIGHEDE
Skeerpoort Pekans
Tans word pekanneute slegs uit twee plase in die Skeerpoort vallei aan Skeerpoort Pekans gelewer. Daar word gepoog om organies te boer op Bos-en-Berg – geen onkruiddoders was al ooit in die pekanboorde gebruik nie. Pekanneutverwerking word 100% met die hand gedoen om sodoende ‘n hoë kwaliteit produk te lewer.