Nota’s
- Neute word verpak in 1kg, 70 mikron, vakuum verpakte plastieksakkies. Sakkies word verpak in 5kg karton bokse.
- Minimum bestelling van 5kg. Slegs aflewering. Losmaat bestellings (minder as 5kg) kan by Tannie Slaai in Hartbeespoort gekoop word.
- Verpakking kos R39.13+BTW (5kg en minder).
- Aflewering kos R152.17+BTW vir normale aflewerings.
- Slegs EFO (internetbankdiens) as betaalmetode.